'n Pot Vol Winter

As Elizabeth di aand toe die fliek vol bespreek was , maar daarop aangedring het om huis toe te gaan, sou sy nie alles op die berg weggegooi het nie Sou sy nou wou leef Maar sy het nie Dit is is die ryptyd dat Elizabeth agterkom haar pa en ma het mekaar nie meer lief nie Dit is ook in di tyd dat Kurt vir n paar dae huis toe kom van die grens af Kurt wat al meer begAs Elizabeth di aand toe die fliek vol bespreek was , maar daarop aangedring het om huis toe te gaan, sou sy nie alles op die berg weggegooi het nie Sou sy nou wou leef Maar sy het nie Dit is is die ryptyd dat Elizabeth agterkom haar pa en ma het mekaar nie meer lief nie Dit is ook in di tyd dat Kurt vir n paar dae huis toe kom van die grens af Kurt wat al meer begin praat oor liefde maak Elizabeth wens hy wil uit haar lewe padgee al het sy juis nou iemand nodig om mee te praat Want sy weet wat hy sal s Jiss, dis bad Jiss, dis bad dis al wat hy sal s En om die Here aan te roep, help nie Vir haar en Talla het Hy vergeet n Pot vol winter is geskryf vir jong volwassenes die eerste in n nuwe reeks van HAUM Liter r Sonder skroom, maar met insig en verantwoordelikheid verwoord Maretha Maartens die ontsetting van n jong meisie se nood en bring s noodsaaklike vernuwing in die genre van die Afrikaanse jeugliteratuur.
n Pot Vol Winter As Elizabeth di aand toe die fliek vol bespreek was maar daarop aangedring het om huis toe te gaan sou sy nie alles op die berg weggegooi het nie Sou sy nou wou leef Maar sy het nie Dit is is die r

  • Title: 'n Pot Vol Winter
  • Author: Maretha Maartens
  • ISBN: 9780798629966
  • Page: 270
  • Format: Paperback
  • 1 thought on “'n Pot Vol Winter”

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *