Met 'n eie siekspens: Jeugherinneringe

Engela van Rooyen se jeugland is Koms se berg, Neus, Kakamas, die Grootrivier Daardie Adamsland met sy dikduister sotfstorms en ongenadige hitte laat jou nooit los nie Na hom sal jou begeerte wees na sy kreunende waterwiele en brandwagkokerbome, na sy troewel vloedwaters en sy reuk van dro lusern.Di hartland, sy plekke, sy mense, gebruike, sy geskiedenis staanEngela van Rooyen se jeugland is Koms se berg, Neus, Kakamas, die Grootrivier Daardie Adamsland met sy dikduister sotfstorms en ongenadige hitte laat jou nooit los nie Na hom sal jou begeerte wees na sy kreunende waterwiele en brandwagkokerbome, na sy troewel vloedwaters en sy reuk van dro lusern.Di hartland, sy plekke, sy mense, gebruike, sy geskiedenis staan voorop in hierdie bundel jeugherinneringe.Sy roep in pionierstyd op wanneer sy van haar voorouers vertel n Tyd van armoede en verbete stryd om te oorleef n van geluk wat deurbreek.As kind in die veertigerjare het sy self ook iets daarvan ervaar ontberinge wat haar geestelik weerbaar sou maak Sy was dikwels op haarself aangewese, maar sy kon klaarspeel met die swaarkry, want soos n wyse Jood uit daardie geweste ges het Elke kiend word gebore miet sy eie bl rrie siekspens.
Met n eie siekspens Jeugherinneringe Engela van Rooyen se jeugland is Koms se berg Neus Kakamas die Grootrivier Daardie Adamsland met sy dikduister sotfstorms en ongenadige hitte laat jou nooit los nie Na hom sal jou begeerte wees na

  • Title: Met 'n eie siekspens: Jeugherinneringe
  • Author: Engela van Rooyen
  • ISBN: 9780624032779
  • Page: 126
  • Format: Paperback
  • 1 thought on “Met 'n eie siekspens: Jeugherinneringe”

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *